Graad 7 tot 10 & Belydenisgroep
By NG Kerk Parke-gemeente word daar gestrewe na om elke kind op sy ontwikkelingsvlak te bedien. Dit is vir ons belangrik dat ons die medium van die kategese gebruik om dissipels van Jesus te maak. Kom skakel sommer vandag nog jou kleuter, laerskool of hoërskool kind in by ons kategese omgeegroepe.
Laai ons kategese informasie brief hier af: KATEGESE BRIEF
Laai ons inskrywingsvorm hier af: INSKRYWINGSVORM
Groep | Tyd | Lokaal | Program |
Gr 7-10 | 18:00 tot 18:45 | Verskeie lokale | |
Belydenisgroep | 18:00 tot 18:45 | Konsistorie |
Indien u enige navrae het in verband met hierdie ouderdomsgroep se kategese kontak gerus vir Chris Groenewald by 084 627 3660 of chris@parke.co.za