Silwervaring
Ouer lidmate kom op ‘n Donderdagoggend om 10:00 vir Bybelstudie bymekaar. Elke derde Donderdag van die maand word die Bybelstudie afgewissel met ‘n sosiale byeenkoms. Aan die einde van elke kwartaal, drink ons saam tee en eet ons koek. Ons probeer ook elke jaar ‘b besoek aan die Meulteater in die Paarl bring. Aan die einde van die jaar sluit ons 3 maal af met koek en tee, ‘n formele ete en ‘n worsbraai. Die Silwervarings bied mense die geleentheid om op ‘n baie positiewe en sinvolle manier saam te kuier.
Kontak Ds. Heinrich Gotze vir meer inligting.