Goed-doen-projekte

Parke-gemeente se leuse is: “Ons maak ‘n verskil”.  Waar wil jy in 2015 betrokke raak?

 

Kies een en laat hoor van jou…

Personeel en inwoners van die ouetehuis

Nagskuiling

Polisiekantoor

Daghospitaal

Voedingsprojek by skole

Robotmense

Badisa personeel

Verwaarloosde bejaardes

Kinderhuis en straatkinders

“Animal shelter”

Kraaifontein Tehuis

Huis van Thembiso

Mosselbank projek:

Groentetuin

Sopkombuis – 1 x ‘n maand vir 3 dae

Opgradering van Sopkombuis

Kersdag projek vir Goliath Estate.

 

Kontak Vicky by vicky@parke.co.za vir meer inligting.

Leave a comment