Voetstoots Vrouebediening

Die Voetstoots Vrouebediening bedien op vier verskillende maniere, en jy is welkom om by enige (of al!) die tipe gesprekke, reekse, “events” of grootgroep-ontmoetings in te skakel. Daar is juis ‘n verskeidenheid ruimtes, sodat jy met vrymoedigheid betrokke kan raak by dit wat tot jou spreek.

Dus: of jy nou ‘n “regular” wil word, of net elke dan en wan gesig wil wys – jy is ewe welkom!

Kontakpersoon:  Deo-Lize Brand 074 155 5367 / vroue@parke.co.za