Kursusse

In 2018 word die volgende kursusse aangebied:

Basiese geloofs kursus (Volwasse kategese)

Maandae 19:00-19:45 (Komiteekamer by Kerkkantoor)
Vanaf 12 Februarie tot 7 Mei
Kontak: Mnr Chris Groenewald

Pinkster & Kinderpinkster

Pinkster – Kerk

Spreker:  Ds Charl Stander
Tema: ???
Vanaf 13 Mei tot 20 Mei
Sondae aande 19:00 & Maandae tot Donderdae 19:30

Pinkster – Saal (Kinders)

Spreker:  Mnr Chris Groenewald & Span
Tema: God se Extreme Makeover-plan
Vanaf 13 Mei tot 20 Mei
Sondae aande 19:00 & Maandae tot Donderdae 19:30
 
Huweliksverrykingsnaweek
 
Aanbieder:  Ds. Jacques van Rensburg en Marna van Rensburg
Datums:  ???

Leave a comment