Eredienste

08:30  
  Informele-erediens ~ Die diens is bedoel vir mense wat op ‘n informele wyse wil aanbid Die musiek is kontemporêr en word deur ‘n orkes begelei. Hierdie is ‘n diens vir die hele gesin.
Waar? Kerkgebou
  Kinderdiens ~ Hierdie diens fokus op die aanbiddingstyl van gr 1 tot 3 kinders.
Waar?  Jeuglokaal
  Kleuterdiens ~ Hierdie diens fokus op die 4 tot 6 jarige se aanbiddingstyl.
Waar?  Lokaal 2
 
10:00  

Tradisionele-erediens ~ Die diens is bedoel vir mense wat op ‘n tradisionele NGK–wyse wil aanbid. Die musiek is liedboek liedere en word deur die kerkorrel begelei. Die diens het egter ook ‘n vriendelike karakter.
Waar?  Kerkgebou
 
19:00  

Venuwingsdiens ~ Die diens is bedoel vir mense wat op ‘n alternatiewe en vernuwende wyse wil aanbid. Die musiek word deur ‘n volle orkes begelei en daar word Engels sowel as Afrikaanse liedere gesing.
Waar?  Kerkgebou
 
Tydens skoolvakansies, langnaweke en kategese afnaweke is daar slegs een diens nl.  08:30.
Waar? Kerkgebou

Leave a comment