Pad aanwysings

 

Vanaf N1 Kaapstad

Draai by Okavango afrit links.

By verkeerslig bo-op brug draai links in Cape Gate Regional Sentrum se rigting.

By volgende verkeerslig draai regs (Kraaifontein-rigting). Volg pad (Darwinstr) tot by Edwardstr.

Draai links in Edwardstr en ry tot by grys kerk aan regterkant.

 

Vanaf  N1 Paarl

Draai links af met Brighton afrit.

By verkeerslig, draai regs oor N1 in Brightonweg.

Draai links by Kipling str (na 3de verkeerslig).

Ry so 300m aan, kerk is die groot grys gebou aan linkerkant.

 

Vanaf  Durbanville:  Langebergweg

Ry met Langebergweg reguit aan tot waar hy Okavango kruis (by verkeerslig).

Pad word nou Brightonweg.

By eerste verkeerslig hierna, draai regs in Kiplingstr.

Ry so 300m aan, kerk is die groot grys gebou aan linkerkant.

Leave a comment