Goed-doen-projekte
Parke-gemeente se leuse is: “Ons maak ‘n verskil”. Waar wil jy in 2015 betrokke raak?
Kies een en laat hoor van jou…
Personeel en inwoners van die ouetehuis
Nagskuiling
Polisiekantoor
Daghospitaal
Voedingsprojek by skole
Robotmense
Badisa personeel
Verwaarloosde bejaardes
Kinderhuis en straatkinders
“Animal shelter”
Kraaifontein Tehuis
Huis van Thembiso
Mosselbank projek:
Groentetuin
Sopkombuis – 1 x ‘n maand vir 3 dae
Opgradering van Sopkombuis
Kersdag projek vir Goliath Estate.
Kontak Vicky by vicky@parke.co.za vir meer inligting.