Ds Anje Zeeman

Youtube Aflaai/MP3 Datum Tema Teksgedeelte
08/12 Betséba: God bring vreugde en herstel te midde van pyn en verlies 2 Samuel 11
01/12 Ragab se gehoorsaamheid bied vrede Josua 2:1-21
17/11 Hoop in die Midde van Onreg Genesis 38
03/11 Die onderste-bo koninkryk – Waar die blindes sien Markus 10:46-53
27/10 Die onderste-bo koninkryk – Waar die minste die grootste is Markus 10:35-45
20/10 Die onderste-bo koninkryk – Waar die laaste eerste is Markus 10:17-31
13/10 Die onderste-bo koninkryk – Waar kinders geseën word Markus 10:13-16
06/10 Kragtige gebed Jakobus 5:13-20
15/09 Geloof wat werk – ‘n Plek van veiligheid Jakobus 2:1-17
08/09 Geloof wat werk – Doen dit net! Jakobus 1:17-27
01/09 Saam in Lof Lukas 17:11-19
25/08 Trek dit aan Efesiërs 6:10-20
18/08 Oorloop Efesiërs 5:13-20
11/08 Maak vrede Efesiërs 4:25-5:2
28/07 Nie meer vreemdelinge nie – Saamgebind Efesiërs 4:1-16
21/07 Nie meer vreemdelinge nie – God se kragtige liefde Efesiërs 3:14-21
14/07 Die familie Efesiërs 1:3-14
14/07 Vreemdelinge nader gebring Efesiërs 2:11-22
07/07 “die-val-die-lig” Markus 6:1-16
30/06 Waar geloof en dade ontmoet Matteus 7:21-29
09/06 Deel van ‘n Familie Markus 3:20-35
02/06 Doop 101 Jesaja 43:1-7
05/05 Wie is die Heilige Gees? Johannes 16:12-15
05/05 Biddag vir algemene verkiesing Psalm 46
21/04 Gemeente 1.0 (2) Handelinge 2:42-47
14/04 Gemeente 1.0 Handelinge 2:42-47
07/04 Hy is hier Handelinge 10:34-43
07/04 Wat sien jy? Genesis 1:26-27 & Markus 1:9-11
28/03 Die kruis Jesaja 52:13-53:12
17/03 Kom vas van beplanning en omhels prut, ontvou en rypword Johannes 15:1-5
10/03 Kom vas van beheer en omhels teerheid en kwesbaarheid Johannes 11:32-35
25/02 Kom vas van skaarsheidangs en omarm ‘n radikale vertroue in oorvloed. Markus 12:41–44
18/02 Kom vas van die dolle gejaag en omarm om hier en nou te wees / doelbewus teenwoordig. Matteus 26:6-13
11/02 Verheerlikingsondag: Blootgestel Markus 9:2-9
04/02 Geheime, nogmaals Geheime Markus 1:29-39
21/01 ‘n Dringende Sending Markus 1:14-20
14/01 Sigbaar, onsigbaar. Johannes 1:43-51
07/01 Die geheim van Jesus – Die onthulling Markus 1:4-11

 

Ds Jacques van Rensburg

Youtube Aflaai/MP3 Datum Tema Teksgedeelte
29/12 Oorgange en Deurgange Lukas 2:41-52
15/12 Vandag sal ons bly wees Jesaja 12
24/11 Roetemerkers Fillipense 2:13-16
17/11 Goeie Nuus: Jesus Kom Weer Openbaring 1:4-8
10/11 Kom sit aan Jesaja 55:1-11
03/11 Storietyd: Jesus se verhale – Oneindig meer Matteus 13:44-46
27/10 Storietyd: Jesus se verhale Lukas 18:9-17
20/10 Storietyd: Jesus se verhale – Hoe verlore is jy? Lukas 15:11-32
13/10 Storietyd Jesus se verhale – Hoe groot was jou skuld? Matteus 23:18-32
06/10 ‘n Lewende belydenis Matteus 6:19-34
15/09 Kom ons praat met die Here – Gebed as bediening Lukas 10:1-3
08/09 Kom ons praat met die Here – Ingeënt in die Here Johannes 15:4-7
01/09 Kom ons praat met die Here – Gebed as transformasie Psalm 22, 88 & 42
25/08 Kom ons praat met die Here – Here, Leer ons Bid Matteus 6:9-13
18/08 Kom ons praat met die Here – Waarom bid ons nog 1 Tessalonisense 5:16-18
04/08 Op reis deur die woestyn Eksodus 16:1-15
28/07 Van koue kole na warm vlamme Filippense 4:1-7
21/07 Lewens wat saakmaak – Ry die rand van die golf (Dealing with fear) Jesaja 49:27-31
09/06 Vir vryheid gevorm 1 Petrus 2:1-10
26/05 Van uitasem na inasem Genesis 2 & Johannes 20
28/04 Lig en lafenis: nou beskikbaar Johannes 7
14/04 ‘n Saad wat baie vrugte dra Johannes 12:23-26
31/03 Op soek na Jesus Johannes 20:1-18
24/03 By watter optog is jy tuis? Johannes 12:12-16
17/03 Hulle weet nie wat ons weet nie: Om te sterf is om te leef Matteus 16:21-28
10/03 Hulle weet nie wat ons weet nie: Minder is meer. Matteus 6:19-21
03/03 Hulle weet nie wat ons weet nie 1 Johannes 3:1
25/02 Ons is leeg sonder jou Efesiers 4:1-16
18/02 Wat sê ek as ek sê ek is ‘n Christen – Ek het ‘n toekoms Filippense 1
11/02 Wat sê ek as ek sê ek is ‘n Christen – Ek het ‘n rol 1 Petrus 4
28/01 Wat sê ek as ek sê ek is ‘n Christen – Ek is genoeg Efesiers 2
21/01 Wat sê ek as ek sê ek is ‘n Christen – Ek is uniek geskep Psalm 139

 

Ds Pierre du Plessis

Youtube Aflaai/MP3 Datum Tema Teksgedeelte
25/12 Om mens te wees Lukas 2:1-20
10/11 Swierige Klere en Twee Sente Markus 12:38-44
22/09 Dubbelhartiges Jakobus 3:13-18, 4:1-3,7-8
04/08 Wat is waarheid? Johannes 14:1-6
02/06 “ek is moeg” Markus 2:23-3:6
26/05 Wind en wilde ganse Handelinge 15:28 & Johannes 3:8
21/04 Herders en Kakkerlakke Johannes 10:11-8

 

Ds Heinrich Götze

Youtube Aflaai/MP3 Datum Tema Teksgedeelte
22/12 Grootheid van die Here en ons Verlossing Lukas 1:28-38,46-56
09/05 Tot ons voordeel Johannes 16:7
28/04 Vandag Deuteronomium 30:11-20
03/03 Luister Jesaja 43
28/01 Na wie luister jy? Markus 1:21-28

 

Ander

Youtube Aflaai/MP3 Datum Prediker Tema Teksgedeelte
29/09 Ds Freek Serfontein Geloof wat mekaar opbou en help Romeine 12:1-8
23/06 Dr Quintus Heine Hoe moet gelowiges reageer op al die storms wat ons beleef? Matteus 14:22-33
16/06 Ds Cecile Murray-Louw Die hart van ouerskap Psalm 78
12/05 Dr Quintus Heine Hoe op aarde moet ons deur al die krisisse kom? Jesaja 40:31 & Efesiers 1:19-20