Ds Charl Stander

Youtube Aflaai/MP3 Datum Tema Teksgedeelte
19/02 Die gemeente van die Here Jesus Christus Kolossense 2:6-10
05/02 Sonde is ‘n gevaarlike speletjie 2 Samuel 11:1-15
29/01 Jesus is baas oor die bose Markus 1:21-28

 

Ds Jacques van Rensburg

Youtube Aflaai/MP3 Datum Tema Teksgedeelte
31/12 Een mens, een deur, twee uitsigte 2 Korintiërs 5:14-21
17/12 Die vreugde van weet wie jy nie is nie Johannes 1:6-8, 19-28
10/12 Maria: wanneer jy deel raak van die Here se droom Lukas 2:1-7
03/12 Soos in die hemel… Matteus 6:9-13
19/11 Van Put tot Paleis: Wanneer dit lyk of jy nooit gaan bo uitkom nie Genesis 37-50
12/11 Wees wys Matteus 25:1-13
12/11 Vir ‘n tyd soos hierdie – Wanneer dit tyd raak om dapper te wees Ester 2
05/11 Die reuse wat vir ons wag – Wanneer die wereld te groot lyk 1 Samuel 17
29/10 Waar slaan jy jou wortels in? Psalm 92
15/10 RSVP onnodig Matteus 22:1-14
15/10 Wat smag die Here na? Miga 6:2-8
17/09 Ons reis saam met Jesus – Ons eindbestemming Openbaring 21:1-4
10/09 Ons reis saam met Jesus – Hakplekke en groeipunte Jakobus 1:2-4
03/09 Ons reis saam met Jesus – Wanneer ons onsself vasloop Eksodus 14
27/08 Ons reis saam met Jesus – Waar ons reis begin Genesis 12:1-3
20/08 Waar leer jy hoe om te leef? – Hoe weet jy? Psalm 119
13/08 Wie ons in Jesus is – Nuwe mens, Nuwe lewe Efesiërs 4:22-24
06/08 Wat hou ons op koers? Lukas 4
30/07 Wie ons in Jesus is – Gekies en Gekeur 1 Petrus 2:9
23/07 Wie ons in Jesus is – Geskep met ‘n doel Genesis 1:26-27
16/07 Onweerstaanbare Genade Genesis 25:19-34
25/06 Dit gaan taai tye wees Matteus 10:24-34
18/06 “Good, good Father” Romeine 8:14-17 & Psalm 113:13-14
18/05 Dis tot julle voordeel dat ek weggaan Johannes 16:5-14
14/05 Hoe volg ek Jesus in ‘n era van Kunsmatige Inteligensie (AI) Psalm 71:14-24 & Jesaja 42:2-3
05/03 Ongemaklik en ontuis Markus 8:34-38
26/02 Lydenstyd Tema 1: AS Psalm 46:1-11
19/02 My plek in Jesus se legkaart 1 Korintiërs 12:4-14
05/02 A+ mense se verhoudinge Romeine 12:9-21
29/01 Hoe A+ mense ‘n verskil maak Efesiërs 4:7-16
22/01 A+ vir die lewe Efesiërs 1:3-14

 

Dr Nina Müller van Velden

Youtube Aflaai/MP3 Datum Tema Teksgedeelte
07/05 Die onderstebo koninkryk Matteus 5:1-12
30/04 Die goeie herder Johannes 10:1-10
16/04 Vrede en vrees Johannes 20:19-31
26/03 Lydenstyd Tema 5: DORINGKROON Kolossense 3:8-17
12/03 Is die Here by ons of nie? Eksodus 17:1-7
12/02 Om lewe te kies Deuteronomium 30:15-20
15/01 ‘n Familie van heiliges 1 Korintiërs 1:1-9

 

Ds Anje Zeeman

Youtube Aflaai/MP3 Datum Tema Teksgedeelte
25/11 Onder ons kom woon Johannes 1:1-14
24/12 Lofprysingsdiens Lukas 2:1-20
10/12 Die Messias se afwagting en aankoms speel soos ‘n mini-series Markus 1:1-8
19/11 Ons beker loop oor 1 Tessalonisense 5:12-22
05/11 Hoe gemaak met vrees Markus 4:35-41
29/10 Die evangelie alleen Galasiërs 1:1-10
22/10 Laat ons U aangesig sien, Here Eksodus 33:7-21
08/10 Doelgerigte intensionaliteit Lukas 4:16-30
01/10 Hoe om vreugdevol die ekstra myl te loop Matteus 5:38-48
24/09 Hoe gemaak met woede? Markus 3:1-6
10/09 Vrug van die Gees Galasiërs 5
03/09 Deernis wat vloei Lukas 7:11-17
27/08 Hoe gemaak met vreemdelinge? Matteus 25:31-46
20/08 ‘n Luisterende lewe in ‘n haastige wêreld Markus 5:24-35
13/08 Ook hier lei U hand ons, hou U regterhand ons vas Psalm 139
06/08 Wie ons in Jesus is – Toegerus vir jou diens Handelinge 1:8
23/07 Bly in my Johannes 15
11/06 Wat leer die landsvlag ons oor bekering? Handelinge 1:8 & Matteus 28:16-20
04/06 Die Here laat ons by ‘n feesmaal aansit Psalm 23
04/06 God se kunswerk Jeremia 18:1-6
14/05 Ontmoeting met die opgestane Jesus Lukas 24:13-35
07/05 Jesus maak ons heel Matteus 11:28-30
23/04 ‘n Strand ontbyt Johannes 21:1-19
16/04 Hoe om eg te leef? Johannes 8:1-11
09/04 Paasfees Johannes 20:1-18
06/04 Aanskou die Heiland, sien die kruis Johannes 15
02/04 Lydenstyd Tema 6: PALMS Johannes 12:12-19
26/03 “Don’t worry, be happy” Matteus 6:25-34
19/03 Lydenstyd Tema 4: KLIPPE Josua 24
12/03 Lydenstyd Tema 3: KRAKE 2 Korintiërs 4:7-18
05/03 Lydenstyd Tema 2: VAS Matteus 6:16-18
12/02 Jesus se omgekeerde gemeenskap Lukas 14:1, 7-14
22/01 Volg Jesus Markus 1:16-20
01/01 Waarheen gaan jou lewe wys in 2023 Johannes 1:19-34

 

Ds Heinrich Götze

Youtube Aflaai/MP3 Datum Tema Teksgedeelte
22/10 Wat nou… Johannes 21
09/07 Hoofsaak is… Filippense 1:27–2:5

 

Mnr Chris Groenewald

Youtube Aflaai/MP3 Datum Tema Teksgedeelte
26/11 Geskep om te speel… 1 Timoteus 4:7-10
23/04 Aha oomblik! Handelinge 2:14a & 36-41
26/02 Aan watter span wil jy behoort? Romeine 5:11-19

 

Ander

Youtube Aflaai/MP3 Datum Prediker Tema Teksgedeelte
17/09 Ds Chris Swart “Charity begins at home?” Matteus 15:21-28
30/07 Ds Chris Swart Skaap of Herder? Johannes 10:1-19
02/07 Ds Chris Swart “Jesus haal die sak van jou kop af” Romeine 3:21-26
11/06 Ds Chris Swart “the unlikely ones” Matteus 1:1-17