Welkom by ons aanlyn verkope vir ons woeker malvapoedings.

Moenie vanjaar se malvapoedings misloop nie.

Voltooi asseblief die onderstaande vorm. U sal EFT besonderhede per e-pos ontvang.

DIE AANLYN VERKOPE HET TANS GESLUIT.

REËLINGS RONDOM KAARTJIEVERKOPE:

Enige kaartjies wat aanlyn gekoop word moet binne 24-uur betaal word (met die regte verwysing) en ‘n bewys van betaling moet gestuur word na verkope@parke.co.za.

U sal teen 7 Mei 2026 ‘n e-pos ontvang met u kaartjie(s) wat u asseblief sal moet uitdruk en saam bring op die dag.

Indien u nie self die kaartjies kan uitdruk by die huis nie, kan u reël met die kerkkantoor sodat dit daar vir u uitgedruk kan word.

REËLINGS RONDOM DIE AFHAAL VAN ETES:

Poeding(s) kan 10 Mei 2026 tussen 10:00 & 10:30 afgehaal word by ons kerk (h/v Kipling- & Edwardstraat).

WAAR IS ONS KERKGEBOU: