Welkom by ons aanlyn verkope vir Parke se Smul-Aand.

Daar is heerlike hoenderbraai-etes te koop teen die winskoopprys van R65 per porsie.

Voltooi asseblief die onderstaande vorm. U sal EFT besonderhede per e-pos ontvang.

AANLYN VERKOPE HET TANS GESLUIT. ONDERSTEUN GERUS ONS VOLGENDE SMUL-AAND!!!

REËLINGS RONDOM KAARTJIEVERKOPE:

Enige kaartjie(s) wat aanlyn gekoop word moet binne 24-uur betaal word (met die regte verwysing) en ‘n bewys van betaling moet gestuur word na verkope@parke.co.za.

U sal teen 29 Oktober 2025 ‘n e-pos ontvang met u kaartjie(s) wat u asseblief sal moet uitdruk en saambring.

Indien u nie self die kaartjie(s) kan uitdruk by die huis nie, kan u reël met die kerkkantoor sodat dit daar vir u uitgedruk kan word.

REËLINGS RONDOM DIE AFHAAL VAN ETES:

Etes kan 31 Oktober tussen 18:00 & 20:00 afgehaal word by die kerk (h/v Kipling- & Edwardstraat).

WAAR IS ONS KERKGEBOU: