Parke Kleingroepe: Tweede kwartaal

 

Sluit aan by ‘n kleingroep

 

Ons begin die tweede kwartaal met ‘n nuwe kleingroep reeks: “Jesus ruik na mirre en stof.”

 

Kleingroepe is ‘n plek waar ons saam kan groei, mekaar leer ken en saam die Here se Woord ontdek.

 

Voltooi asseblief die vorm hieronder as jy wil deel word van ‘n kleingroep.