Welkom by ons aanlyn verkope vir Parke se Basaar Woeker-aand.
Daar is heerlike Chicken Burgers te koop teen die winskoopprys van R35.
Voltooi asseblief die onderstaande vorm. U sal EFT besonderhede per e-pos ontvang.
VERKOPE HET ONGELUKKIG TANS GESLUIT.
AANLYN VERKOPE SLUIT 25 FEBRUARIE 2026 om 16:00.
REËLINGS RONDOM KAARTJIEVERKOPE:
Enige kaartjies wat aanlyn gekoop word moet binne 24-uur betaal word (met die regte verwysing) en ‘n bewys van betaling moet gestuur word na verkope@parke.co.za.
U sal teen 26 Februarie 2026 ‘n e-pos ontvang met u hoender burger-kaartjie(s) wat u asseblief sal moet uitdruk en saambring.
Indien u nie self die kaartjies kan uitdruk by die huis nie, kan u reël met die kerkkantoor sodat dit daar vir u uitgedruk kan word.
REËLINGS RONDOM DIE AFHAAL VAN ETES:
Etes kan 27 Februarie tussen 17:30 & 18:30 afgehaal word by die drive-through by die kerkkantoor (59 Kiplingstraat).
WAAR IS ONS KERKGEBOU:
