Moenie vanjaar se JUBELFEES DANS misloop nie. Koop sommer vandag nog jou kaartjie(s) aanlyn:
Voltooi asseblief die onderstaande vorm. U sal EFT besonderhede per e-pos ontvang.
AANLYN VERKOPE SLUIT 7 MEI 2025.
REËLINGS RONDOM KAARTJIEVERKOPE:
Enige kaartjies wat aanlyn gekoop word moet binne 24-uur betaal word (met die regte verwysing) en ‘n bewys van betaling moet gestuur word na verkope@parke.co.za.
Jy sal teen 8 Mei 2025 ‘n e-pos ontvang met jou dans-kaartjie(s) wat u asseblief sal moet uitdruk en saambring.
Indien jy nie self die kaartjies kan uitdruk by die huis nie, kan jy reël met die kerkkantoor sodat dit daar vir jou uitgedruk kan word.
WAAR IS LAERSKOOL FANIE THERON:
