Welkom by ons aanlyn verkope vir vanjaar se Hoezit vertoning.

Moenie vanjaar se vertoning van “Die Wildtuin & Ek” misloop nie…

Voltooi asseblief die onderstaande vorm. U sal EFT besonderhede per e-pos ontvang.

AANLYN VERKOPE HET ONGELUKKIG TANS GESLUIT. KONTAK GERUS DIE KERKKANTOOR OF ELSABE OM TE HOOR OF DAAR NOG KAARTJIES BESKIKBAAR IS.

REËLINGS RONDOM KAARTJIEVERKOPE:

Enige kaartjie(s) wat aanlyn gekoop word moet binne 24-uur betaal word (met die regte verwysing) en ‘n bewys van betaling moet gestuur word na verkope@parke.co.za
U sal teen 26 Februarie 2026 ‘n e-pos ontvang met u kaartjie(s) wat u asseblief sal moet uitdruk en saambring.
Indien u nie self die kaartjie(s) kan uitdruk by die huis nie, kan u reël met die kerkkantoor om dit vir u uit te druk.

REËLINGS RONDOM DIE AFHAAL VAN ETES:

Die vertoning vind plaas op Vrydag 27 Februarie om 19:00 by NG Kerk Parke-gemeente (h/v Kipling- & Edwardstraat. Kraaifontein).

WAAR IS ONS KERKGEBOU: