Eredienste
Oggenddiens – 09:00
Hierdie diens is bedoel vir mense wat op ‘n informele wyse wil aanbid. Die musiek is kontemporêr en word deur ‘n orkes begelei. Hierdie is ‘n diens vir die hele gesin.
Waar? Kerkgebou
Kinderbyeenkoms – 09:00
Hierdie diens fokus op die aanbiddingstyl van ons gr 1 tot 3 maatjies.
Waar? Jeuglokaal
Kleuterbyeenkoms – 09:00
Hierdie diens fokus op die aanbiddingstyl van ons 4 tot 6 jarige maatjies.
Waar? Lokaal 2
Peuterbyeenkoms – 09:00
Hierdie diens fokus op die aanbiddingstyl van ons 3 tot 4 jarige maatjies.
Waar? Lokaal 3
Buh-Reindiens – 10:00
Waar? Buh-Rein Aftree Oord
Aanddiens – 19:00
Die diens is bedoel vir mense wat op ‘n alternatiewe en vernuwende wyse wil aanbid. Die musiek word deur ‘n volle orkes begelei en daar word Engels sowel as Afrikaanse liedere gesing.
Waar? Kerkgebou
Tydens skoolvakansies, langnaweke en kategese afnaweke is daar slegs een diens by die kerkgebou nl. die 09:00 erediens.
Buh-Rein se erediens vind elke Sondag plaas om 10:00.
Preek argiewe
Eredienste
