Welkom by ons aanlyn verkope van vanjaar se snoekbraaikaartjies.
Moenie vanjaar se snoekbraai WINSKOOP misloop nie.
Snoek, patat, vars brood, heerlike konfyt en slaai TEEN slegs R55-00 per ete. (Etes word vooraf verpak – nie nodig vir eie houers nie.)
Voltooi asseblief die onderstaande vorm. U sal EFT besonderhede per e-pos ontvang.
Ons aanlyn verkope het tans gesluit. Kontak gerus ons kerkkantoor (021 988 5340) indien u nog kaartjies soek.
AANLYN VERKOPE SLUIT 31 MEI 2023.
REËLINGS RONDOM KAARTJIEVERKOPE:
Enige kaartjies wat aanlyn gekoop word moet binne 24-uur betaal word (met die regte verwysing) en ‘n bewys van betaling moet gestuur word na snoekbraai@parke.co.za.
U sal teen 31 Mei 2023 ‘n e-pos ontvang met u snoekbraaikaartjie(s) wat u asseblief sal moet uitdruk en saam bring die dag van die snoekbraai.
Indien u nie self die kaartjies kan uitdruk by die huis nie, kan u reël met die kerkkantoor sodat dit daar vir u uitgedruk kan word.
REËLINGS RONDOM DIE AFHAAL VAN ETES:
Etes kan 3 Junie tussen 11:30 & 14:30 afgehaal word by die drive-through by ons kerksaal (h/v Kipling- & Edwardstraat).
WAAR IS ONS KERKGEBOU:

