
Welkom by ons aanlyn verkope vir Parke se Smul-Aand.
Daar is heerlike Chicken & Cheese Burgers te koop teen die winskoopprys van R30.
Voltooi asseblief die onderstaande vorm. U sal EFT besonderhede per e-pos ontvang.
AANLYN VERKOPE SLUIT 6 FEBRUARIE 2024.
REËLINGS RONDOM KAARTJIEVERKOPE:
Enige kaartjies wat aanlyn gekoop word moet binne 24-uur betaal word (met die regte verwysing) en ‘n bewys van betaling moet gestuur word na verkope@parke.co.za.
U sal teen 8 Februarie 2024 ‘n e-pos ontvang met u hamburger-kaartjies wat u asseblief sal moet uitdruk en saambring.
Indien u nie self die kaartjies kan uitdruk by die huis nie, kan u reël met die kerkkantoor sodat dit daar vir u uitgedruk kan word.
REËLINGS RONDOM DIE AFHAAL VAN ETES:
Etes kan 9 Februarie tussen 19:00 & 20:00 afgehaal word by die drive-through by ons kerksaal (h/v Kipling- & Edwardstraat).
WAAR IS ONS KERKGEBOU:
