Kerskuier2023 KONTAK BESONDERHEDE VAN 'N VOLWASSENE: Naam: Van: Selfoon: E-pos adres: VOLWASSENES: Aantal volwassenes/jongvolwassenes wat die kers kuier sal bywoon: KINDERS (voltooi indien dit van toepassing is): Aantal kind(ers) tussen 0-12 wat saam kom: Aantal kind(ers) tussen 13-17 wat saam kom: KERSBOOM (merk indien dit van toepassing is): Ons vra dat ouers asseblief vir elke kind ’n geskenk sal aankoop wat “Vader Kersfees” vir hul sal gee by die Kers Kuier. Geskenke moet asb duidelik gemerk wees met die kind se naam en van en moet, ter wille van regverdigheid, asseblief nie R100 oorskry nie. Geskenke moet asseblief by die kerkkantoor afgegee word teen Maandag 4 Desember 2023. Ek neem kennis van die kersgeskenk en sal dit teen 4 Desember by die Kerkkantoor afgee. Ek sal graag wil hê my kinders moet die kersboom bywoon, maar kan ongelukkig nie die geskenk bekostig nie. TOEGANG: TOEGANG is gratis maar ons vra asseblief dat U ’n donasie saambring in die vorm van nie-bederfbare kosprodukte of bederf produkte soos lyfroom, koekies ens. ten bate van Diens van Barmhartigheid se kerspakkie projek. VRYWARING: Hiermee aanvaar ek dat ek/ons die funksie op eie risiko bywoon.